Quick tour finder...
Zippy Newsletter
|
|
Suidoosterfees (Fees van Liefde)
- Datum:
- Die 14.02 - Son 19.02.2012
- Ort:
- Cape Town
- Adresse:
- Heerengracht 1, Media-sentrum
- Website:
- http://www.suidoosterfees.co.za
- Kategorie:
- Afrikaans
Weitere Informationen
AGTERGROND
Begin by Peninsula Technikon in 2003 en 2004
Skuif na Artscape in 2006, 2007 en 2008
Geregistreerde Nie-Winsgewende Organisasie (NPO No. 040-870)
SOF is nou ‘n gevestigde jaarliks gebeurtenis op die nasionale kunskalender
VISIE
Om die Kaapse Afrikaanse leefwêreld in sy volle verskeidenheid te vier en ontwikkel; en om sosiale diversiteit en nasionale eenheid in en deur Afrikaans te beklemtoon en bevorder.
MISSIE
Om in die hart van die Kaap ‘n bekostigbare, toeganklike, gehalte Afrikaans-gebaseerde kunstefees wat almal - ongeag ras, klas, godsdiens, ouderdom of geslag – insluit, aan te bied; en om ontwikkelingsgeleenthede vir opkomende kunstenaars en gehore te skep.

Accommodation near this event?
Submit events
Upcoming events
- Cape Town Book Fair 2012 (12.06)

![[ Zurück ] [ Zurück ]](/components/com_simplecalendar/assets/images/arrow_redo.png)